Laerskool Brits


Go to content

Steeds jou keuse na 100 jaar!!

Mnr PCJ Loots
(Hoof)

Groot genoeg om wenners te wees

Klein genoeg om wenners te kweek

Erekode:
In die skool streef ons die Christelike lewensbeginsels na en gee die ereplek aan die Drie-enige God en Sy woord.
Ons talente het ons van Hom ontvang en wend dit tot Sy eer aan.


Back to content | Back to main menu