Sport
Pragtige foto's van atletiek 2011 - deur Manda Booyens - te sien in KDA lokaal.
Koevertjies is daar vir bestellings.
Laerskool Brits se atlete het puik presteer tydens die afgelope atletiesseisoen. Ons hou duim vas vir die atlete wat nog gaan deelneem aan die SA's. Baie sterkte julle!!