Laerskool Brits


Go to content

Gr.2

Klaswerk

Boodskap van Me G Barnard Gr.2B
WAT MOET MY KIND REEDS NOU AL KAN DOEN

GESYFERDHEID
" 100 kaart
" + en -
" Verdubbel en halveer
" Getalname skryf - 20 (elf, twaalf…)
" Vorms, bv. kubus, prisma, keel, piramide
" X en ÷ met 'n res
" Tel met 2, 3, 4, 5, 10 - 30
" Dae van die week, maande en jaar
" Ranggetalle bv. eerste, tweede- (kan skryf ook) Blok
" Woordsomme
" 2x en 3x tafels

Woordbou klanke en sinne
A - aa o-oo e-ee u-uu i-u y ui ie ei oe ou eu

Lees
Klasleesboek Afrikaans en Engels. Aanvullende boekies word gebruik. Daar moet elke dag gelees word.
Tuiswerk
Baie dankie dat u toesien dat u kind elke dag huiswerk doen. Inskerping is baie belangrik!
Ek sal Dinsdag 20 April vanaf 17:00 - 18:00 in my klas wees. U sal 'n briefie ontvang as ek u graag wil spreek. Indien ek u nie uitnooi nie, is alles met u kind in orde. As u wel voel u wil my sien is u ook welkom om te kom.
Baie dankie dat ek die voorreg het om u kind te onderrig. Hy/sy het sulke mooi maniere en dit maak my taak soveel makliker en aangenamer.

Sterkte vir die res van die jaar!
Groete

MEV. GERDA BARNARD



Bo: Me G Barnard - Departemenshoof Grondslagfase


Regs: Me Joani Scott



Links bo: Me Arina Swanepoel.

Middel bo: Me Elmarie Heroldt

Regs bo: Me Lizette Bouwer



Back to content | Back to main menu