Graad R Britsie Klitsies

Est. 2019

Britsie Klitsies vorm ‘n integrale deel van Laerskool Brits.

 

Tog is dit vir ons belangrik om meer op informele leer deur speel te fokus. Maats word in ‘n geborge omgewing aangemoedig om te ontwikkel en waag.  Die hoofklem van Britsie Klitsies is SPEEL.  Dit is deur speel dat Groot motoriese, fynmotoriese en sosialiseringsvaardighede vasgelê word.

Hoe werk dit?

  • Maats word in aanmerking geneem die jaar waarin hulle 6 word.

  • Ons beoog 2 Graad R klasse in 2019.

  • Halfdag (7:00-13:30) & Voldag (7:00-17:00)

  • Tariewe: Eenmalige Registrasie/Skryfbehoeftefooi van R450 om plek te verseker. Halfdag (R1050) Voldag (R1450)