Algemeen
Sien alle belangrike huiswerkbriefies en inligting op die kommunikeerder.
Graad 2:
WAT MOET MY KIND REEDS NOU AL KAN DOEN
GESYFERDHEID
" 100 kaart
" + en -
" Verdubbel en halveer
" Getalname skryf - 20 (elf, twaalf…)
" Vorms, bv. kubus, prisma, keel, piramide
" X en ÷ met 'n res
" Tel met 2, 3, 4, 5, 10 - 30
" Dae van die week, maande en jaar
" Ranggetalle bv. eerste, tweede- (kan skryf ook) Blok
" Woordsomme
" 2x en 3x tafels
Woordbou klanke en sinne
A - aa o-oo e-ee u-uu i-u y ui ie ei oe ou eu
Lees
Klasleesboek Afrikaans en Engels. Aanvullende boekies word gebruik. Daar moet elke dag gelees word.