Britsie sake
Kyk asseblief na al ons Britsies se kleredrag.'n Trotse Britsie is netjies aangetrek en trots op sy/haar skooldrag.
Netjiese wintersdrag:
Dogters:
Skoolsweetpak met groen KDA hempie.Provinsiale sweetpak mag slegs Vrydae gedra word.Skooltrui, Bottelgroen Dri-macSkoolkouseSwart skoolskoene (GEEN tekkies)
Seuns:
Skoolsweetpak met grys skoolhemp of groen KDA-hempie Provinsiale sweetpak mag slegs Vrydae gedra word.Skooltrui, Bottelgroen Dri-macSkoolkouseSwart skoolskoene (GEEN tekkies)
KDA - kleredrag
Leerders dra voorgeskrewe hempie en broekie slegs op die dag wat KDA op hul roosters is.
Somersdrag:Dogters:Skoolrok, Skoolkouse
Swart skoolskoene (Geen tekkies, plakkies ens)
Skoolbroekie (Groen spanbroekie word toegelaat maar mag nie onder rokkie uitsteek nie.
Lengte van die rok moet netjies en gemaklik vir 'n aktiewe skooldag wees.
Geen KDA drag behalwe as dit op rooster is.
Seuns:
Grys skoolhemp, grys kortbroek
Skoolkouse
Swart skoolskoene (Geen tekkies)
Geen KDA drag behalwe as dit op rooster is.
Tydens somerseisoen - Geen Provinsiale sweetpakke.