Laerskool Brits


Go to content

Missie

Die skool

Missie

Laerskool Brits streef daarna om in Brits 'n Afrikaanse Laerskool daar te stel wat:
* 'n unieke en eiesoortige karakter het,
* opvoedende onderrig in Afrikaans aan elke leerder te verskaf,
* gerugsteun word deur Chritstelike waarders en norme,
* poog om te voldoen aan die redelike verwagtinge van sy belangegroepe,
* vir elke leerder redelik geleenthede wil skep binne sy/haar vermoë,
* gebalanseerde, gelukkige volwasse jongmense wil vorm wat 'n positiewe bydrae tot die breë Suid-Afrikaanse gemeenskap sal kan maak.


Back to content | Back to main menu