Algemeen
LAERSKOOL BRITS WILDSFEES :
14 AUGUSTUS 2010
Baie dankie aan die gemeenskap van Brits vir u bydrae tot die sukses van die pragtige projek.
On Que Theatre se produksie was opvoedkundig en met 'n pragtige lewensles.
Links en regs:
Juf Scott se Gr.2- klas smul te heerlik aan die ete wat hulle gekry het omdat hulle so baie Jagkompetisie-kaartjies verkoop het.