Laerskool Brits

Go to content

Rugby

Sport

Jou inligtingsgids tot LOaerskool Brits - Rugby!

Alle inligting rakende die rugby is beskikbaar op die "communicator"

Die oefendae, tye, ouderdom en afrigters van die onderskeie spanne is as volg:

__________________________________________________________________________
o/9 (2002) - Oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae -
13:15 - 14:30 op die B-veld - Afrigter Mnr A Rossouw en Mnr K Ferreira.

___________________________________________________________________________
o/10 (2001) - Oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae -
14:00 - 15:30 op die A-veld - Afrigter Mnr O van Staden en Mnr A Fourie.

___________________________________________________________________________
o/11 (2000) - Oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae -
14:30 - 16:00 op die B-veld - Afrigter Mnr S Geldenhuys en Mnr P van Staden en Mnr K Smit.

___________________________________________________________________________
o/12 + o/13 (1998/99) - Oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae -
16:00 - 17:30 op die A en B velde. - Afrigters is Mnr K Oelofse, Mnr J Bothe en Mnr J Pretorius.

___________________________________________________________________________
3de Rugbyspan - Oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae -
16:00 - 17:00 op B Veld - Afrigter Mnr JJ Pretorius

____________________________________________________________________________

Baie geluk aan die seuns wat puik presteer het in die Luiperd-span.

____________________

Back to content | Back to main menu