Main menu:
Sport
Baie geluk aan die swemmers van Laerskool Brits wat gekwalifiseer het om aan die SA- kampioenskappe te gaan deelneem.Hulle is:Duchan Gurovich en Gerdus du Plessis